OES DIE STOF (English Edition) [Kindle-editie]

ANNICO VAN VUUREN's touching story of King Solomon of the Bible - in Afrikaans - is a must for every avid reader. Al gewonder oor een man en ‘n duisend vroue? Lees ANNICO Van VUUREN se aangrypende verhaal OES DIE STOF oor die mens, Didi – wyse koning Salomo van die Bybel: Dis ‘n MOET v alle lesers. Sou ongehoord talryke vroue dalk ’n sinlike orgie n die verhaal uitspel? Maar dan het u sekerlik van Salomo se wysheid vergeet? Anti-geweld wat gedurende sy ryk seëvier? Dat hy in die bestek van veertig jaar ‘n nomadiese herdersvolkie tot ‘n wêreld moondheid kon verhef? In OES DIE STOF word Salomo se positiewe boodskap deur Annico uitgespel: Hy word koning, verwerf beroemdheid, sukses, rykdom – WYSHEID: Vir hom bly dit net ‘n gejaag na wind. Wat hóm – en ons ander ook? – na voleinding deurdra, is om elke folterende dag na méér as materiële gewin te reik: Van STOF na STERRE. Om Didi se storie te wil skryf, is van kleintyd af ANNICO VAN VUUREN se droom. Al weet sy ook in daardie droomhart dat die “storie” die suiwere waarheid is. Tog, hoe durf ‘n skrywer in só ‘n man se gemoed wil inklim? Sy oefen op ander stories… Eers na haar sewentigste verjaardag moes sy besef haar uurglas is aan’t uitloop. Dis nou agt jaar later. Lesers, kom loop hierdie aangrypende loop saam met Annico en luister na talle stemme uit Salomo se lewe – ook na hare, in die epiloog.

De auteur:Annico van Vuuren
Isbn 10:B00EDNKJUG
Uitgeverij:Annico van Vuuren
Paperback boek:221
serie:Kindle-editie
gewicht OES DIE STOF (English Edition) [Kindle-editie]:618 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.