BOEF met VLERKIES (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

ANNICO VAN VUUREN se BOEF met VLERKIES: Nog ‘n hoogspannings aksieverhaal – propvol romanse en liefde. Elrica gaan hou in die Maluti’s vakansie om ‘n netelrige situasie rondom haar verbreekte verlowing te ontkom. Hier beland sy in ‘n bizar maar skokkende situasie waar sy deur ‘n bende smokkelaars aangehou word. Geweld en wellus laat haar lewe van oomblik tot oomblik aan ‘n draadjie hang waar sy magteloos in haar draadhok opgesluit is. Is Drich, die boef, haar grootste bedreiging – hy wat haar in ‘n kaartspel wen as syne vir ‘n nag of twee? Of is hy dalk haar boef met vlerkies? En wat is dit wat hom dryf in sy donker wêreld van frustrasie, geweld en eensaamheid? Kan liefde oorwinning bring? Lees en hoop en geniet BOEF MET VLERKIES geskryf deur Annico van Vuuren, skryfster onder meer van TUSSEN MURE.

De auteur:Annico van Vuuren
Isbn 10:B00FLUCJBW
Uitgeverij:Annico van Vuuren
Paperback boek:157
serie:Kindle-editie
gewicht BOEF met VLERKIES (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:287 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.