21 vir WARM BOEREHARTE (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

For your pleasure: In Afrikaans – Annico van Vuuren’s stunning collection of short stories – her star-turn genre. Read and your heart will be warmly touched – will be torn apart, drawing you into the spirit of humane grace and everlasting love. Lesers op soek na kortverhale uit die hart uit, uit die Boerekultuur uit – uit sy siel uit, gryp hierdie geleentheid aan en lees 21 van Annico van Vuuren se kortes. Lees oor liefde; oor die dood – van ‘n geliefde en wanneer dit aan die eie deur klop; lees oor groei in die gemoed; anti-geweld; wedywering tussen broers; die liefde van ‘n jong man en ouer vrou; kan ‘n moordenaar deur ‘n berg en ‘n sny brood aangeraak word? Onthou die gevoel van weer dertien wees. Nog vele meer met romansetjies hier en daar en oral, maar by uitstek: Gister se trots; vandag se oorlewing – en môre se hoop by ons Boeremense.

De auteur:Annico van Vuuren
Isbn 10:B00CHW2Q8S
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:155
serie:Kindle-editie
gewicht 21 vir WARM BOEREHARTE (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:489 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.