Lloyd Cele: The Dream of a Idol [Kindle-editie]

Twee van Karen Kingsbury se gewildste boeke, Soos saad op die wind en Dié kantvan die hemel is nou in ’n lekker-lees omnibus beskibaar wat uitstekende waardevir geld bied.Soos saad op die windJack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van ’n vierjarige seun, Joey.Hulle gesin is die toonbeeld van geluk. Hierdie idilliese prentjie spat egter aanskerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa, wat tydens sy geboorte in dietronk was, nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie. ’n Regter beslisdat Joey moet teruggaan na sy biologiese ouers toe. Die Campbells is verpletter,en probeer alles binne hul vermoë om hom te behou.Soos saad op die wind is ’n emosionele verhaal oor ouerliefde wat vertel word soos net Karen Kingsbury kan. Die boek is ook verlede jaar as ’n rolprent, Like Dandelion Dust, uitgereik.Dié kant van die hemelAnnie Warren wou nog altyd net die beste gehad het vir haar seun Josh. Mislukkingsen verkeerde keuses aan Josh se kant het egter verwydering tussen ma enseun veroorsaak. Sedert Josh raakgery is deur ’n dronkbestuurder, is hy mediesongeskik en nou wag hy sy lewe om vir die geld wat die versekeringsmaatskappyaan hom moet uitbetaal. Om dinge te vererger beweer ’n vrou dat Josh die pa vanhaar sewejarige dogter is. In die soektog na die waarheid ontdek Annie ’n skat watmeer waardevol is as wat sy ooit sou kon droom.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00I0C4JHK
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:524
serie:Kindle-editie
gewicht Lloyd Cele: The Dream of a Idol [Kindle-editie]:825 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.