Die Kans [Kindle-editie]

Karen Kingsbury is een van die wêreld se mees geliefde romanskrywers en is naaanleiding van haar talle topverkopers deur Time Magazine as die ‘Koningin vanChristelike fiksie’ gedoop. In haar splinternuwe boek, Die kans, delf sy diep in ’nonderwerp wat almal na aan die hart lê: Dit is nooit te laat vir diegene wat bereidis om ’n kans te waag nie.Jare gelede, op die dag voor Ellie van Georgia na Kalifornië verhuis het, het syen haar beste vriend, Nolan, onder die Spaanse mos van ’n eikeboom gesit enbriewe aan mekaar geskryf wat verseël is in ’n geroeste, metaal houer. Die planwas om elf jaar later terug te keer en dit te lees. Maar met die verloop van tyd hetbaie dinge verander. Ellie is vervreemd van die geloof waarmee sy grootgewordhet en is ’n enkelouer wat in ’n armsalige woonstel bly en finansieel sukkel. Haarenigste herinnering aan haar ou vriend Nolan, nou ’n NBA ster wie se persoonliketragedies sy geloof en mededingendheid versterk het, is wanneer sy na sy wedstrydeop televisie kyk.Soos wat Ellie en Nolan se lewenspaaie hul nader aan ’n versoening bring, sketsKaren Kingsbury ’n treffende verhaal van hartverskeurende verlies, die krag vangeloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00I0C4LUU
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:278
serie:Kindle-editie
gewicht Die Kans [Kindle-editie]:1513 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.