Jordan se wens: Wanneer ware liefde opdaag [Kindle-editie]

Jordan Wright is ’n lewenslustige seuntjie – soms tot sy mase groot frustrasie – en hy wil bitter graag ’n pappa hê. Hybesluit om vir God ’n briefie te skryf en te vra vir ’n pappavir Kersfees.Megan Wright is ’n suksesvolle prokureur in New York,maar wat haar persoonlike lewe betref is sy ongelukkig ensinies. Na ’n liefdelose huwelik en die dood van haar man issy oortuig dat ware liefde haar nie beskore is nie, en glo synie meer in God se vermoë om haar omstandighede te verandernie. Wanneer sy haar seun se briefie aan God ontdek,skryf sy hom in by Helende Harte, ’n mentorskap-programvir kinders wat ’n ouer verloor het.Casey Cummins is steeds in rou na sy vrou en hul babase tragiese dood drie jaar vantevore. As deel van sy soekena hoop en genesing sluit hy aan as mentor by die HelendeHarte-program, waar hy Jordan en sy ma ontmoet.Aan die begin sien Megan vir Casey slegs as ’n gawe manwat vir haar seun iets kan beteken. Sy het geen idee dat ditdie begin is van ’n antwoord op hul gebede en die verwesenlikingvan ’n klein seutjie se diepste wens nie.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00I0C4M0O
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
serie:Kindle-editie
gewicht Jordan se wens: Wanneer ware liefde opdaag [Kindle-editie]:5411 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.