Gideon se geskenk: Wanneer liefde 'n hart verander [Kindle-editie]

Een Kersfees, lank terug, het Groot Big Earl Gibson die drie dinge wat vir hom die kosbaarste was, verloor - sy vrou en twee dogters. Gebroke en kwaad vir God en die wêreld, beland hy op straat. Gideon, 'n sewe-jarige dogtertjie met leukemie, is vasbeslote om uit te reik na Earl en hom te laat glimlag. Die geharde Earl is ewe vasbeslote om haar weg te stoot. Sy besluit daar en dan dat sy al haar geld gaan spaar om vir Earl 'n Kersgeskenk te koop. Dit kos 'n wonderwerk om Earl te help om uiteindelik die ware betekenis van Kersfees te begryp. Dit is eers dan dat hy vir Gideon kan dankie sê met 'n kosbare geskenk van sy eie - 'n geskenk wat sy en Gideon se lewens vir altyd sal verander.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00I0C4PS8
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:99
serie:Kindle-editie
gewicht Gideon se geskenk: Wanneer liefde 'n hart verander [Kindle-editie]:2058 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.