Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) [Kindle-editie]

In DIE LIEFDE VAN BAILEY FLANIGAN begin die antwoorde waarvoor Bailey so lank gebid het uiteindelik vir haar duidelik word. In hierdie vierde en laaste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks is Bailey besig om haar troue te beplan en keuses te maak wat haar toekoms gaan beïnvloed. Bailey geniet die begin van haar nuwe loopbaan en die tyd wat sy saam met Brandon deurbring, terwyl Cody getrou sy voetbalspan afrig. Sal sy kies vir ’n lewe saam met Brandon in Los Angeles of sal haar hart haar laat teruggaan na haar eerste liefde, Cody, in Bloomington, Indiana? Bailey het oor die jare baie geleer en gegroei, maar haar grootste uitdagings, wonderlikste vreugde en diepste hartseer lê nog voor. Hierdie boek, met lede van die Baxter-familie, sal opwindend wees vir elke Karen Kingsbury-aanhanger.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00IPKFDXG
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:295
serie:Kindle-editie
gewicht Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) [Kindle-editie]:1931 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.