Vir ewig (eBoek): n Onverwagte tragedie en 'n familie se onsterflike liefde ... (Eersgeborene) [Kindle-editie]

Katy Hart is baie opgewonde oor haar toekoms saam met Hollywood se Dayne Matthews. Maar soos die trouplanne vorder en sy na ’n huis soek langs Monroemeer, kry sy slegte nuus. Dit dwing haar en die Baxter-familie om na Los Angeles te gaan en te besin oor wat hulle te doen staan. Die paparazzi los die Baxter-famlie nie vir ’n oomblik alleen nie en Luke Baxter word gekonfronteer met gevoelens wat hy byna ’n jaar al saamdra. Uiteindelik word van die Baxter-familie verwag om ’n laaste keer saam te staan om vir Katy en Dayne te help om dít te bereik waarna hulle nog altyd streef: ’n lewe saam, vir ewig. VIR EWIG, die vyfde boek in Karen Kingsbury se gewilde EERSGEBORENE-reeks, is ’n moetlees vir alle Kingsbury-aanhangers.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00K2ZBGRY
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:274
serie:Kindle-editie
gewicht Vir ewig (eBoek): n Onverwagte tragedie en 'n familie se onsterflike liefde ... (Eersgeborene) [Kindle-editie]:981 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.