Om bly te wees (eBoek): Wanneer 'n feesviering in 'n tragedie eindig, stort haar lewe in duie (Vernuwing) [Kindle-editie]

Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik. In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe. In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander. OM BLY TE WEES is die vierde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00J5KHWRU
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:303
serie:Kindle-editie
gewicht Om bly te wees (eBoek): Wanneer 'n feesviering in 'n tragedie eindig, stort haar lewe in duie (Vernuwing) [Kindle-editie]:1410 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.