Eendag (eBoek): n Stormagtige tyd, 'n liefde wat bly hoop en 'n suster se soeke na versoening (Dagbreek) [Kindle-editie]

In EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, druk die lewe in die kollig swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik, veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie. Die Flanigan-gesin is baie hartseer oor die verlies van die Christen-kinderteater en wend ’n laaste poging aan om te keer dat dit gesloop word. Intussen gee John Baxter die volgende tree in sy verhouding met Elaine. Dit lei tot ’n nuwe seisoen in sy lewe waarin hy moet besluit of hy die Baxter-huis gaan verkoop en ’n leeftyd se herinneringe verloor. Terwyl die res van die familie die toekoms en wat dit dalk inhou, oorweeg, moet hulle nou saamstaan soos nog nooit tevore nie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hulle die lewe kan lei wat hulle weet moontlik is ... eendag.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00K86U0U6
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:271
serie:Kindle-editie
gewicht Eendag (eBoek): n Stormagtige tyd, 'n liefde wat bly hoop en 'n suster se soeke na versoening (Dagbreek) [Kindle-editie]:744 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.