Vlek op die horison (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Jessica Louw gaan verpleeg by 'n sendinghospitaal in die boendoes om meer te wete te kom oor haar vriendin, Yolandi, wat ook daar gewerk het, se klaarblyklike selfmoord. Groot is haar skok om die baie aantreklike Otto, die man met wie sy op troue gestaan het, as dokter daar aan te tref. En hy verdink haar nog steeds van allerhande sondes.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B006ARA97G
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:94
serie:Kindle-editie
gewicht Vlek op die horison (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:227 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.