Lang pad liefde toe (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Lang pad liefde toe, is as Voetslaan na die liefde toe by Lapa Uitgewers gepubliseer. Dit was in 1999 op die kortlys van Lapa se toekenning vir die beste liefdesverhaal van die jaar. Kyla wou net ‘n leë lokaal in ‘n groot gebou huur, maar toe sy teenstand van die eienaar kry, gebeur dinge vinnig op mekaar. Binne die bestek van een oggend word sy die nuutste “flossie” van die eienaar, en skielik sit ‘n yslike diamantring aan haar vinger… Kyla se oupa Daan sê nie verniet dat daar tien duiweltjies op haar skouers rus wat gedurig net wag om orent te spring nie!

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B009I5SAP0
Uitgeverij:Rika du Plessis
Paperback boek:144
serie:Kindle-editie
gewicht Lang pad liefde toe (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:622 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.