Lig aan einde van die tonnel (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Mynkaptein Tom Wessels vra sy speurdervriend, Siebert Bekker om by sy myn ‘n dwelmbedryf te kom oplos. Siebert en ‘n ander speurdervriend gaan om saam die probleem aan te pak. Op die klein myndorpie kom hulle nie net in aanraking met ‘n man wat sy meisie slaan nie, maar ook twee moorde word gepleeg tydens hulle ondersoek. Siebert ontmoet ook ‘n identiese tweeling waarvan die een sy hart op opophoudelike galloppings laat gaan. Hy weet hy het sy droomvrou ontmoet, maar sy is bang vir intieme aanraking, al gee sy bleikbaar vir hom net so baie om. Sy gee pad van die myndorpie af, en Siebert het ‘n stryd om te aanvaar dat sy nie vir hom bedoel is nie. Of is sy? Het hy reg gehad toe hy haar as die lig aan die einde van die donker tonnels gesien het?

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B00A7QQR8G
Uitgeverij:Rika du Plessis
Paperback boek:126
serie:Kindle-editie
gewicht Lig aan einde van die tonnel (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:604 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.