Liefde uit die agterplaas (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Liefde uit die agterplaas is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Tuinhuisie van liefde, en is nou as e-boek beskikbaar by Amazon.com. Lorika vind meteens uit dat haar verloofde ‘n lelike kant het waarvan sy nie bewus was nie. Sy wil hom sy ring teruggee, maar toe wys hy éérs sy skurwe kant, en pers haar af om aan hom verloof te bly sodat hy sy erfporsie kan bekom. Dit is juis op dié tydstip dat Zane haar lewe binnekom. Daar is byna dadelik ‘n vonk tussen hulle wat nie een van hulle kan of wil keer nie, maar nou hang die swaard van haar gedwonge verlowing oor haar kop…

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B00AP5L5RM
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:150
serie:Kindle-editie
gewicht Liefde uit die agterplaas (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:691 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.