Smoorverlief maar verloof (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Sanet verloor haar modelloopbaan na 'n ongeluk waarin sy haar been beseer. Sy besluit om na Suid-Afrika terug te keer en op die plaas met sy houtbedryf te gaan woon wat sy om die helfte met haar pa se tweede vrou se seun, Renier, geërf het. Van die staanspoor af is hulle in mekaar se hare, en die vonke spat. Tog kan hulle nie later ontken dat daar lyflike begeertes tussen hulle ontstaan nie.Iintussen is sy verloof aan dokter Niel wat nog oorsee is. Met die tussenkoms van Renier se blinde dogtertjie, sy eksvrou en die wete dat Sanet 'n geestesversteurde broer in 'n inrigting het, verander alles op die plaas, en ook tussen hulle.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B00BP64R0W
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:120
serie:Kindle-editie
gewicht Smoorverlief maar verloof (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:603 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.