Verlore om 'n grotvuur (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Neem asseblief kennis: Hierdie boek is voorheen verkoop as Prinses Sumi. Sumi het in ʼn baie weelderige huis grootgeword, maar toe sy haar ouers verloor en ontdek hulle was eintlik bankrot, moes sy haar lewenstyl dringend aanpas. Sy sou direk na matriek vir haar moes werk soek om haarself in 'n klein woonstel te kon onderhou. Nooit het sy kon droom dat sy eers ontvoer sou word, smoorverlief raak op 'n bekende skrywer wat 'n hele paar jaar ouer as syself is, waar sy in afsondering saam met hom in 'n groot grot beland nie. Net toe sy besef haar liefde is vir ewig, en hy instem dat hulle kan kyk of so 'n verhouding kan werk omdat hy ook vir haar omgee, verdwyn hy spoorloos. 

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B00AJ0PSFS
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:53
serie:Kindle-editie
gewicht Verlore om 'n grotvuur (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:315 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.