Gekneusde harte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Marinda en Petro is jarelange vriendinne wat albei ‘n knou in die lewe weg het. Albei kry finansieël swaar en toe daar uit die bloute ‘n klomp geld in Marinda se skoot beland, besluit sy om saam met Petro iewers ‘n plek te koop om dit ‘n veilige hawe vir gekneusde harte te maak. Sy koop Bloeisellaan vir die doel, en die aantreklike eienaar van die plek se lewe raak stil-stil vervleg met hare, maar sy is bang vir ‘n verbintenis. ‘n Uitgeteerde, verwaarloosde Doreen wat by Bloeisellaan beland, laat volg ‘n hele reeks gebeure wat die geloof in Petro sterk toets, maar ook uiteindelik die liefde laat seëvier.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B006OK9AXS
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:54
serie:Kindle-editie
gewicht Gekneusde harte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:198 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.