Bosbruid (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Karin Jordaan het nie sukses met mans nie.Sy woon nie net aan die verkeerde kant van die spoorlyn nie, maar is ook reedsver aan die verkeerde kant van vyf-en-twintig. Boonop is sy ook nie beeldskoonnie. Sy voer 'n saai en uiters eenvoudige bestaan waarmee sy al begin vrede maakhet.Toe smokkelaars en moordenaars haar by hulle duister bedrywighede betrek, verander haarlewe totaal en al.Neem asseblief kennis - Bosbruid is voorheen as Eilandbruid verkoop.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B007BFJ18O
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:39
serie:Kindle-editie
gewicht Bosbruid (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:187 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.