Gesluierde nagte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Lerina keer terug na Tulbagh nadat 'n motorongeluk haar internasionale modelloopbaan kelder. Pas na haar terugkeer, tref 'n vernietigende aardbewing Tulbagh en in die warboel daarna kom sy met 'n skok agter dat haar buurman Anton is, die polisieman met wie sy voorheen 'n verhouding gehad het. Anton het uit woede die verhouding verbreek toe sy oorsee is, en dit lyk of sy woede nog nie bedaar het nie. Ou liefde roes egter nie, veral as die een wat jy liefgehad het deur 'n misdadiger bedreig word.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B006328GWS
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:103
serie:Kindle-editie
gewicht Gesluierde nagte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:359 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.