Liefde bloei in die bosveld (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Op die pragtige Bosveldplaas skyn alles nie so idillies te wees soos dit voorkom nie. Daar skuil 'n geheimsinnige man in die ou myntonnels op die plaas, en vreemde stemme word snags op die werf gehoor. Liefde bloei tussen vier mense, maar alles word nie rustig op Ulundi voor daar nie heelwat bloed gevloei en die polisie moes ingryp nie.Liefde bloei in die bosveld is oorspronklik as Misterie op Ulundi by Lapa Uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon aangebied.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B009SB8XFG
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:128
serie:Kindle-editie
gewicht Liefde bloei in die bosveld (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:393 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.