Gewonde vlerke (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Tania erf 'n bankrot vervoermaatskappy op 'n stuk bosveldplaas naby Bela Bela. Haar voorneme is om dit te verkoop, maar stuk vir stuk word die mense op die stuk grond al hoe meer - mense wat sy jammer kry omdat hulle almal al 'n wond of twee in die lewe gekry het. Saam bring hulle die maatskappy weer op die been, maar daarmee saam kom ook liefde in Tania se hart wat nie beantwoord mag word nie en 'n giftige vroumens wat haar listigheid inspan om haar op Tania te wreek.Gewonde vlerke was by Lapa Uitgewers gepubliseer as Geknakte vlerke en was in 2002 op die kortlys van Lapa se liefdesromantoekenning.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B00913HQEK
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:120
serie:Kindle-editie
gewicht Gewonde vlerke (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:362 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.