Assistent vir Derek (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Simone word valslik beskuldig van iets en sy word gevra om te bedank. Met byna niks, klim sy op haar motorfiets, en met haar eekhoring onder haar leerbaadjie ingedruk, kies sy koers om vir haar dringend werk te kry om te bestaan, en haar ouma se onderhoudskoste te help dek. Sy vind werk by 'n kwekery, maar daarmee saam kom ook 'n onverwagse liefde, betrokkenheid by 'n getroude vrou se traumatiese huweliksprobleme, en afpersing.Assistent vir Derek was aanvanklik 'n Lapa boek en was vroeër 'n finalis vir die Ela Spence toekenning.

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B008SCP2L4
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:122
serie:Kindle-editie
gewicht Assistent vir Derek (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:400 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.