My broer se bruid (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

André Benoir, dodelik aantreklike hartebreker en vrygesel, keer ná ses jaar terug uit Londen om sy plek op die familieplaas vol te staan. En ook om sy geliefde ouboet, Charl, se troue by te woon. Kort voor die troue ontmoet hy die eerste keer sy broer se verloofde. Die oomblik toe die pragtige Mirelle by die vertrek instap, weet André ongetwyfeld sy is ‘Die Een’ op wie hy sy lewe lank nog wag . . . en hy raak op die plek halsoorkop verlief op sy broer se bruid. Verskeur deur sy onwrikbare lojaliteit teenoor sy broer en sy verbode liefde vir Mirelle, verberg André noodgedwonge sy gevoelens vir haar. Hy trek selfs uit die familie-plaashuis en vermy Mirelle sover moontlik. Maar niks – nie eens sy hegte vriendskap met die oulike nuwe veearts, Laetitia – maak ’n verskil aan sy verterende liefde vir Mirelle nie. Tot die dag wat die ondenkbare gebeur en alles op Que Sera verander . . .

De auteur:Cindy Robertson
Isbn 10:B00NGQYM6I
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:201
serie:Kindle-editie
gewicht My broer se bruid (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:549 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.