Beloftes met bybedoelings (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

’n Bruid vir ’n jaar . . . Aiden Blackstone, welgestelde kunshandelaar, kon twee dinge nog altyd met vrug vermy: om te trou, en om na sy tuisdorp, waarvan hy net onaangename herinneringe het, terug te keer. Vanweë sy oupa se gekonkel, moet hy nou albei prysgee. Christina Reece laat hom egter terdeë besef sy is nie net ’n geriefsbruid nie. Die enigste manier waarop dié huwelik hulle jaar lange ooreenkoms sal oorleef, is as sy haar wederhelfte sou kon oorreed om haar in sy vertroue te neem en om die spoke van die verlede te verdryf . . . voor dit te laat is. Want ’n vyand kom na vore wat dreig om alles wat vir hulle van waarde is te vernietig – insluitend hulle nuutgevonde gevoel vir mekaar.

De auteur:Dani Wade
Isbn 10:B018GGH534
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:180
serie:Kindle-editie
gewicht Beloftes met bybedoelings (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2334 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.