'n Geregsdienaar se eer (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Die plig van liefde . . . As adjunkpolisiehoof het Heath Monroe nooit verwag hy sal ooit gered moet word nie. Dit is egter presies wat Cassie Blackwell doen toe sy hom uit die wrakstukke van ’n motor trek. Die pragtige weduwee se krag en lewensvreugde verbaas hom. Hy het egter al voorheen seergekry en is lugtig vir verhoudings. Veral aangesien sy ondersoek na die dorp se dwelmbedrywighede dalk Cassie se oorlede man kan betrek! Hoe meer tyd hy egter saam met haar deurbring, hoe inniger word sy gevoelens vir haar. Sal hy moet kies tussen plig en sy ontluikende liefde – of is daar ’n manier hoe hy albei kan hê?

De auteur:Linda Goodnight
Isbn 10:B00YS4CZBG
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:219
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Geregsdienaar se eer (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2463 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.