Ontwaak deur sy aanraking (Strelend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Laney Morgan is dalk blind, maar sy laat haar nie maklik onderkry nie. Toe Elliot Garvey sy opwagting in haar lewe maak, met die doel om haar familiebesigheid wêreldwyd uit te brei, is sy van plan om hom daarvoor te laat werk. Die aantrekkingskrag tussen hulle is egter onmiskenbaar, al is hulle verhouding veronderstel om streng professioneel te wees . . .

De auteur:Nikki Logan
Isbn 10:B018GF664Y
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
serie:Kindle-editie
gewicht Ontwaak deur sy aanraking (Strelend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1955 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.