Die grootste pierewaaier (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Vanaand, by die dobbeltafels van die uiters eksklusiewe mansklub Q Virtus wil die biljoenêr Narciso Valentino poog om sy vyand finaal te vernietig. Maar een kyk na die klub se aanloklike gasvrou wat spesiaal aan hom toegesê is, maak hom bereid om sy oomblik van bevrediging uit te stel vir ’n totaal ander vorm van bevrediging . . . Die talentvolle sjef Ruby Trevelli is hier om Narciso te dwing om haar onderneming te red – nié om hom haar maagdelikheid te bied nie. Maar agter daardie dodelike sexy uiterlike is ’n gefolterde man wat glo dat hy verlore is, en spoedig kom Ruby voor die grootste versoeking te staan – met die grootste pierewaaier!

De auteur:Maya Blake
Isbn 10:B0134J2G64
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:184
serie:Kindle-editie
gewicht Die grootste pierewaaier (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2211 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.