Heatherdale se sku verpleegster (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Hoe om ’n gebroke hart te genees . . . Die ontroosbare Leonie Mitchell wy haarself aan haar werk. Om pasiëntjies in ’n landelike kinderhospitaal te versorg, lyk soos die beste manier om die verlies van haar baba en haar verhouding te bowe te kom. Maar Leonie het nie rekening gehou met haar charismatiese nuwe baas, ortopediese chirurg Callum Warrender nie. Sy kan nie ontken dat sy aangetrokke voel tot Callum nie en sy kan ook nie die feit ignoreer dat sy troos vind in sy omhelsing nie. Is hy dalk die man wat dié sku verpleegster se gebroke hart kan heel?

De auteur:Abigail Gordon
Isbn 10:B010FL5IPA
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:147
serie:Kindle-editie
gewicht Heatherdale se sku verpleegster (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1220 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.