Oorrompel deur die sjeik (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

“Ek het jou bruid opgeëis. Ek sal jou troon ook opeis. Want albei is na regte myne.” Verbanning en skande het sjeik Khalil al Bakir vasbeslote gemaak om die kroon van Kadar op te eis. Khalil begin deur sy vyand se voornemende bruid te ontvoer. Sy is ’n middel tot ’n doel. Waarom haat hy dit dan om aan haar in enige iemand anders se bed as syne te dink? Koningin Elena Karras van Thallia is gereed om ’n koue geriefshuwelik aan te gaan. In plaas daarvan word sy die woestyn in weggevoer. Hier ontdek die maagdelike koningin alte gou ’n onverwagte begeerte na haar aantreklike ontvoerder wat haar na meer laat smag . . .

De auteur:Kate Hewitt
Isbn 10:B018GBQWKQ
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:195
serie:Kindle-editie
gewicht Oorrompel deur die sjeik (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2416 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.