Steel die dokter se hart (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Onverwagte liefde . . . Nadat sy haar vername werk verloor het, bevind Olivia Scott haar terug by die huis in Colorado. Sy het haar nooit kon voorstel dat sy sal kinders oppas nie, wat nog te sê om na dokter Connor Mitchell – op wie sy op hoërskool dolverlief was – se twee skattige tweelingdogtertjies te kyk nie. Maar wat as ’n guns vir die aantreklike wewenaar begin het, ontwikkel geleidelik in iets meers . . . Connor se toenemende gevoelens vir sy beste vriend se kleinsus maak hom deurmekaar. Sy het ’n pragtige vrou geword, met ’n deernisvolle hart, maar hy kan nie sy – of sy twee meisiekinders – se hart op die spel plaas nie. Olivia wil terug na haar beroepslewe . . . behalwe as die kleindorpse dokter haar kan oortuig om te bly . . . vir altyd.

De auteur:Renee Ryan
Isbn 10:B010FK8FZ6
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:241
serie:Kindle-editie
gewicht Steel die dokter se hart (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1505 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.