Die Santana-erfgenaam (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

“Ek probeer eerbaar optree, Grace. Ek stel voor dat jy my nie te hard druk nie.” Hy het geld en mag. Hy is ’n volbloed-Santana met ’n lang stamboom. Hoe op aarde reken Grace Chandler sy kan Emilio Santana aandurf en toesig oor haar oorlede stiefsuster se babaseun verkry? Dié weeskindjie is immers Emilio se nefie, die laaste Santana-erfgenaam. Maar Grace gaan nie toelaat dat die kind sonder haar na ’n vreemde land reis nie. Daarom aanvaar sy die biljoenêr se aanbod dat sy hom as kinderoppasser vergesel. Dit is egter nie lank voordat hulle hul in ’n veel gemakliker verhouding bevind as wat hulle voorsien het nie. Daar is geen twyfel dat passie tussen hulle hoog brand nie – maar begeerte sonder vertroue is gevaarlik . . .

De auteur:Elizabeth Lane
Isbn 10:B015XXH2HM
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:174
serie:Kindle-editie
gewicht Die Santana-erfgenaam (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1020 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.