Sinlike verleiding (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

’n Man met ’n wraakplan . . . Die filantroop, Cal Jeffords, vermoed dat die beeldskone Megan Rafferty miljoene van sy liefdadigheidstigting se geld gesteel het en agter die dood van haar man – Cal se vriend en vennoot – sit. Dis waarom sy soos ’n groot speld verdwyn het. Cal wil agter die waarheid oor die vermiste miljoene kom en spoor Megan in Oos-Afrika op. Niks gaan hom stuit nie. Hy wil Megan se skanse met seks en ’n Afrika-safari afbreek. Wanneer hy antwoorde op sy vrae gekry het, gaan hy eens en vir altyd met haar afreken. Maar dinge neem ’n vreemde wending. Megan het verander. En hulle Afrika-avontuur word meer as die wraakspeletjie wat hy so noukeurig beplan het . .

De auteur:Elizabeth Lane
Isbn 10:B010FK8H2W
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:173
serie:Kindle-editie
gewicht Sinlike verleiding (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1900 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.