Die dorp se babavanger (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Autumn Hazard is lief vir haar werk as vroedvrou. Maar ’n tragiese verlies laat haar twyfel aan haar beroepskeuse. En haar nuwe baas help nie juis nie. Sy het al tevore saam met dokter Jonathan Hanlon gewerk, en hy is nog net so aantreklik en op die oog af volmaak as ooit. Sy teenwoordigheid kan moeilikheid vir die kliniek beteken – en vir haar verstandige hart ook. Jon onthou Autumn ook nog. Sy is nog net so mooi, slim en onbewus van hom. Miskien is dit ook maar net so wel – hy vertrek in elk geval sodra hy met sy opleiding klaar is. Bowendien het hy sy eie geheime, en hy kan nie waag dat Autumn daarvan uitvind nie. Maar ten spyte van al hulle voorbehoude, voel hulle saamwerkery glad nie soos werk nie . . . want hulle voel so tuis by mekaar.

De auteur:Jean C. Gordon
Isbn 10:B014KXNBFI
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:235
serie:Kindle-editie
gewicht Die dorp se babavanger (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:928 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.