Onvoorsiene pappa (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Jy verwag my baba! Toe dokter Max Winthrop hoor hy gaan pa word, dink hy glad nie daaraan dat hy hierdie nuus met die ma hoef te deel nie. Maar nalatigheid van die in vitro-bevrugtingskliniek noop hom om Joey, die niksvermoedende kinderarts, in te lig dat sy swanger is met sy baba. Max het allermins verwag om pa te word – veral nie per abuis nie – maar hoe beter hy die pragtige Joey leer ken, hoe meer dink hy aan die moontlikhede om meer as ’n pa . . . dalk selfs ’n eggenoot . . . te wees!

De auteur:Meredith Webber
Isbn 10:B014L2NQY4
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:168
serie:Kindle-editie
gewicht Onvoorsiene pappa (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1723 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.