Ná een verbode nag (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Vir die suksesvolle traumaspesialis, Chloe Darcy, is dit ’n marteling om in die geheim smoorverlief te wees op die charismatiese vaskulêre chirurg, Tate Reed. Hy is haar beste vriendin se vorige kêrel en beslis verbode terrein. Wanneer hulle smeulende aangetrokkenheid te moeilik word om te weerstaan, is dit onvermydelik dat hulle voor hulle behoefte sal swig. Tot hulle agterkom wat die onverwagte gevolge van hulle een verbode nag is . . .

De auteur:Amber McKenzie
Isbn 10:B019II7AC0
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:169
serie:Kindle-editie
gewicht Ná een verbode nag (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:830 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.