Liefste Romein (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Rome in die tyd van die Romeinse Ryk, met Nero aan bewind, is nie die aangenaamste plek vir 'n Christenmeisie nie, veral nie as sy 'n slavin is nie. Kallista het alle rede om die Romeine te haat, want sy het hulle wreedheid en ongenaakbaarheid maar alte goed leer ken. Toe die ruwe, blonde Dominicus Saratoga haar dus op die mark koop, kan sy haar net indink wat vir haar voorlê. Maar hy red haar van 'n wreder lot en sy kom gou agter hy is anders as die ander ... en hy oorheers haar gedagtes te dikwels ...

De auteur:Frenette van Wyk
Isbn 10:B008X6U9VS
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:114
serie:Kindle-editie
gewicht Liefste Romein (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:321 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.