Kruisvaart na liefde (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Op die landgoed van Chalon word jaarliks skyngevegte aangebied, waar ridders teen mekaar veg. Baron Fridric se vurige dogter Arielle neem ook hierdie jaar deel. Sy is soos 'n seun grootgemaak met al die gevegstegnieke onder die knie. Maar toe sy die ridder, Fernand de Marat, ontmoet, ontdek sy dat die hunkerings van 'n vrou in haar sluimer. Hy neem haar nie ernstig op nie en dit stel haar teleur, maar hy is ook die een wat die droom wat sy so lank al in die geheim troetel, onverwags nuwe hoop gee. Vermom as 'n man durf sy die tog saam met ander kruisvaarders aan om Jerusalem te gaan bevry. Maar sy word deur die sultan se soldate gevange geneem en beland in sy harem. En dáár is geen uitkomkans nie ...

De auteur:Frenette van Wyk
Isbn 10:B00ANN225K
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:123
serie:Kindle-editie
gewicht Kruisvaart na liefde (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:432 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.