Verdwaalpad na die liefde (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Verdwaalpad ... na die liefde Al wat Marius van der Walt van die lewe vra is om weer gelukkig getroud te wees en 'n gesin van sy eie te hê soos dertien jaar gelede, voordat hy sy vrou en seuntjie in 'n motorongeluk verloor het. Maar toe hy uiteindelik verplig word om voor die kansel te staan, is dit met 'n vrou wat hy nie liefhet nie. Hoekom het hy nie eerder die geheimsinnige Frankie Castillo raakgesien op dieselfde dag waarop hy Zelda ontmoet het nie? Wat hy egter nie weet nie, is dat Frankie halsoorkop vlug van 'n ex-man wat haar sonder haar wete ingespan het om 'n besending heroïen na Suid-Afrika te bring. En die Van der Walts se plaas, Verdwaal, daar diep in die Klasserie is net die regte wegkruipplek vir iemand wat nie gevind wil word nie.

De auteur:Adele Reynders
Isbn 10:B005GHN3W4
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:91
serie:Kindle-editie
gewicht Verdwaalpad na die liefde (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:245 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.