'n Spookjoernaal (Spoke en meer in Afrikaans Book 1) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Kort ware spookstories en bonatuurlike ervarings. Raar dat die mees siniese persone dikwels en skielik tot ander insigte gebring word oor die bestaan van spoke. Niemand kan kies om 'n spook te sien nie ... hulle is soms net daar. Die insidente wat gekies is vir hierdie bundel was soms so eg dat dit gevoel het of die verskynsels konkreet en tasbaar is. Nog meer spookstories: In Limbo is ook n album met kort vertellings. Lees gerus ook Vuur van verlange, Stryd om Bateleur, Blombos Requem en Rosevrou as jy van liefdesverhale waarin spoke dwaal hou. En daar is ook in prettige spookstorie in Renza se Afrikaanse skrywers omnibus 3 - Toornag

De auteur:Adele Reynders
Isbn 10:B0085XMAG6
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:48
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Spookjoernaal (Spoke en meer in Afrikaans Book 1) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:809 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.