Vuur van verlange (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Vuur van verlangeDaleen Gerber huur 'n huis naby Lydenburg in Mpumalanga om alleen te wees en aandag aan haar vryskut vertaalwerk te skenk. Sy is deur 'n nare egskeiding waarin haar eks prokureurman van twintig jaar nie juis genade vir haar gehad het nie. Deesdae haat sy prokureurs en nadat sy Alida van Zyl se 1899 dagboek ontdek en gelees het, haat sy sommer die Engelse ook. En arme Thomas Smith is beide. Die ergste is dat Thomas boonop verantwoordelik is vir die feit dat daar gereeld inbreuk gemaak word op haar kosbare privaatheid. En as hy geweet het dit spook op Van Zylsrus, het hy dit ook boonop verswyg.Hoe minder sy met die aantreklike Thomas Smith te doen kry ... hoe beter. Maar wie moet sy in haar vertroue neem as sy 'n geraamte en 'n rare fonds in 'n grot op die plato maak?

De auteur:Adele Reynders
Isbn 10:B005ICKNUW
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:105
serie:Kindle-editie
gewicht Vuur van verlange (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:616 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.