Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar ’n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue. Mary is geleerd en verlos, ’n kragtige stem in Amerika se hoofstad – vir die politieke elite sowel as ander vroue soos sy. Maar Mary het ook ’n verlede wat die politieke gemeenskap sal beskaam. Haar ervarings veroorsaak ’n verlammende vrees in haar, ongelowigheid, verslawing en promiskuïteit. By die kruispad in haar lewe verlos net een mag haar en gee haar ’n leeftyd se liefde en hoop. ’n Mag wat net Goddelik kan wees. INGRYPENDE GENADE is ’n aangrypende verhaal deur topverkoper-outeur Karen Kingsbury. Dit is ’n verhaal van hartseer en verlossing, van tragedie en genesing. Karen Kingsbury se lesers sal nie teleurgestel word nie.
Populaire auteurs
Cram101 Textbook Reviews (948) J.S. Bach (447) Wolfgang Amadeus Mozart (305) Collectif (268) Schrijf als eerste een recensie over dit item (259) Doug Gelbert (238) Princess of Patterns (211) Charles Dickens (209) R.B. Grimm (197) Carolyn Keene (187) Jules Verne (183) Philipp Winterberg (180) William Shakespeare (174) Youscribe (172) Lucas Nicolato (169) Edgar Allan Poe (166) Herman Melville (166) Anonymous (165) Gilad Soffer (164) Robert Louis Stevenson (159)Populaire gewichtsboeken
474 KB 455 KB 418 KB 445 KB 425 KB 435 KB 441 KB 482 KB 416 KB 386 KB 451 KB 459 KB 471 KB 476 KB 413 KB 428 KB 475 KB 419 KB 432 KB 493 KB