n Donker dag in September (eBoek): Hy moet eers 'n manier kry om sy eie hartseer te verwerk ... [Kindle-editie]

Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat, Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm. Wanneer die ergste brand-seisoen in Kalifornië se geskiedenis uitbreek, staar sy grootste uitdaging nóg Alex in die gesig. ’n Omgewingsterroristegroep teiken Oak Canyon Estates. Alex loop die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om die groep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Michaels – en die liefde van ’n toegewyde jong vrou – kan Alex help om sy hart weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan. ’N DONKER DAG IN SEPTEMBER is ’n aangrypende verhaal van gevaar en heldhaftigheid.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00IKEU37I
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:253
serie:Kindle-editie
gewicht n Donker dag in September (eBoek): Hy moet eers 'n manier kry om sy eie hartseer te verwerk ... [Kindle-editie]:1163 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.