Verby grense (eBoek) [Kindle-editie]

Ná die dood van sy ma en nadat hy van sy suster én van die meisie vir wie hy lief is, geskei is, is die gate in Jordan Riley se siel gevul met woede. Hy besluit om die God van sy kleintyd te verwerp en dagvaar sy tuisdorp om ’n standbeeld van Jesus uit ’n park te verwyder. Dié konflik maak dat sy pad kruis met ’n gelowige jong nuusleser Faith wat Jordan op verrassende maniere teenstaan. Maar meer verbasend nog is die manier hoe Faith begin om die mure rondom Jordan se hart af te breek. En daar is iets baie bekends aan haar ... VERBY GRENSE vertel die verhaal van Bethany, ’n klein dorpie in Pennsilvanië, wat skielik in die nuus is. Baie meen die beeld is in stryd met die skeiding tussen die kerk en die staat. Dit word die fokuspunt van bitter konflik – vol politieke intriges, sosiale onregte en persoonlike konflikte. VERBY GRENSE gaan oor verandering. Vir Jordan en Faith, en die hele Bethany. Sal liefde genoeg wees wanneer die stryd dreig om verby grense te woed?

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00XCMEAGI
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
serie:Kindle-editie
gewicht Verby grense (eBoek) [Kindle-editie]:2026 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.