Die dorp se biljoenêr (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

’n Onverwagte romanse! As die bestuurshoof van Brooks International het Ryan Brooks geld, mag en ’n gesogte familienaam. Maar hier op sy suster se ranch in Claremont, Alabama, wil die biljoenêr graag hê die mense moet van hom hou oor wie hy as mens is. Toe Maribeth Walton, een van die winkeleienaars in die dorp, hóm – en sy waardevolle besigheidsadvies – egter ignoreer, is hy vasbeslote om vas te stel wat die rede daarvoor is. Die probleem is Maribeth weet hy gaan nie daar bly nie, en sy wil niks van hom weet nie. Of kan dit wees dat sy een of ander geheim verberg – een wat dalk die sleutel is tot haar teësinnigheid om te erken dat sy dolverlief op die biljoenêr is?

De auteur:Renee Andrews
Isbn 10:B018GFOIYO
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:191
serie:Kindle-editie
gewicht Die dorp se biljoenêr (Inspirerend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1508 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.