Wat is in die Bybel: n Maklik verstaanbare oorsig [Kindle-editie]

Die Bybel kan soms uitdagend wees – 66 verskillende boeke, geskryf deur 45skrywers oor ’n tydperk van 1500 jaar, en verpak in ’n enkel-volume van amper2000 bladsye.Wat is in die Bybel? is geskep om individue te help om struikelblokke wat menseontmoedig om die Bybel deur te lees, soos ’n lang lys van wette en geslagsregisters,te oorkom. In hierdie boek beklemtoon R.C. Sproul en Robert Wolgemuth dienoodsaaklikheid van God se stem, handelinge en doelwitte van Genesis tot inOpenbaring. Die boek voorsien jou van ’n padkaart wat jou in staat sal stel om diehele Bybel beter te verstaan en om jou daaglikse lewenspad met die Skrywer teverbeter:• Kry antwoorde op vrae soos, ‘hoe lees mens die Bybel?’• Soek na tema’s, stories en belangrike mense soos wat hul in die Bybel voorkom• Kry ’n oorsig van wat jy pas gelees het met gereelde opsommingsAs die Bybel vir jou nuut is, of as jy vasgevang is in die fynere detail, is hierdieboek ’n moet. Dit ondersoek die wonderbaarlikste storie wat ooit vertel is – ’n storievol drama, intrige en werklike beskrywings van God se werk in die heelal. Ditsal jou begrip van die Bybel verander!

De auteur:R C Sproul
Isbn 10:B00I0C4VMI
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:432
serie:Kindle-editie
gewicht Wat is in die Bybel: n Maklik verstaanbare oorsig [Kindle-editie]:735 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.