Haal die konflik uit jou lewe: Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan [Kindle-editie]

God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van ‘n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Ons is vol emosionele kneusplekke, stres en wrokkigheid met onafgehandelde kwessies in ons verhoudings. Dit hoef egter nie so te wees nie – Joyce Meyer wys daarop dat die Bybel vol is van wonderlike beloftes oor vrede en harmonie en dat dit ook jou ervaring kan wees. Haal die konflik uit jou lewe leer jou:Wat die afbrekende gevolge is van konflik en onenigheidHoe jy dit kan herken en konfronteerHoe om die gevaartekens in ‘n verhouding te identifiseerHoe gebroke verhoudings herstel kan wordHoe om konflik uit jou lewe, gedagtes, woorde en verhoudings te houNeem vandag beheer oor destruktiewe emosionele kwessies en herstel die vrede in jou vriendskappe, gesin en huwelik.

De auteur:Joyce Meyer
Isbn 10:B00I0C4VLY
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:198
serie:Kindle-editie
gewicht Haal die konflik uit jou lewe: Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan [Kindle-editie]:459 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.