'n Nuwe dag, 'n nuwe jy: 366 Dagstukkies om jou lewe elke dag te geniet [Kindle-editie]

In hierdie dagstukkieboek beklemtoon Joyce Meyer die belangrikheid daarvan om elke oggend ‘n paar minute met God deur te bring.Om jou dag op hierdie manier te begin, gee jou hoop en ‘n vars uitkyk op die nuwe dag.Die 366 Dagstukkies is saamgestel uit negentien van Joyce se gewildste boeke en gee jou elke dag ‘n nuwe boodskap van die Here.‘n Nuwe dag, ‘n nuwe jy se boodskappe sal jou krag gee vir elke dag en jou daaraan herinner dat God elke dag vir ons sy genade skenk.

De auteur:Joyce Meyer
Isbn 10:B00I0C4IM6
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:492
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Nuwe dag, 'n nuwe jy: 366 Dagstukkies om jou lewe elke dag te geniet [Kindle-editie]:614 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.