Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders [Kindle-editie]

Leer jou kind elke dag van God se genade. Genade is God se beste idee. Dit is meer as wat ons verdien en groter as wat ons kan dink. Maar hoe kan jy die saadjie van hierde onbeskryfl ike geskenk in jou kind se hart plant? Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders vertel die boodskap van God se genade sodat kinders dit maklik kan verstaan. Dit is perfek vir gesinne om saam te lees of vir ouer kinders om dit self te geniet. Elke dag bied 'n dagstukkie en Skrifgedeelte wat kinders aanmoedig om meer tyd saam met God te spandeer. En omdat dit net so belangrik is om genade te gee as om dit te ontvang, is daar in elke dagstukkie 'n voorstel vir aktiwiteite waardeur kinders kan leer om God se genade self toe te pas - elke oomblik van elke dag. Van die onderwerpe vir die dagstukkies sluit in: Wees lief vir mekaar; God ken jou naam; Jesus se stem; Partykeer sê God nee

De auteur:Max Lucado
Isbn 10:B00I0C4IHQ
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:757
serie:Kindle-editie
gewicht Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders [Kindle-editie]:1051 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.