Vyande van jou hart (eBoek): Word bevry van die vier negatiewe emosies wat jou beheer [Kindle-editie]

Word bevry van die vernietigende krag van skuld, woede, gierigheid en afguns. Die moderne lewe vol egskeiding, werkverlies, vervreemding van familielede en gebroke verhoudings maak hierdie emosies byna vanselfsprekend, maar daar is maniere hoe jy jou uitkyk op die lewe kan versterk. Die moeilike omstandighede waarmee jy te kampe het, is waarskynlik die gevolg van een van dié vier emosionele kragte wat jou op sekere maniere laat reageer, soms selfs teen jou wil. Andy Stanley ondersoek elkeen van hierdie vernietigende kragte – skuld, woede, gierigheid en afguns – en hoe hulle jou lewe infiltreer en verhoudings skade aandoen. Hy sê as hierdie emosies nie hanteer word nie, kan dit jou gesin, loopbaan en vriendskappe vernietig. In VYANDE VAN JOU HART bied Andy praktiese Bybelse raad en ’n besprekingsgids om jou te help om beheer te neem van die gevoelens wat jou kan beheer en so jou lewensuitkyk en verhoudings te herstel.

De auteur:Andy Stanley
Isbn 10:B00OV47YBE
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:167
serie:Kindle-editie
gewicht Vyande van jou hart (eBoek): Word bevry van die vier negatiewe emosies wat jou beheer [Kindle-editie]:724 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.